dialoog new logo white

We engage hearts and minds with the relevance of Christ

spiritually, socially and culturally.

Our Ministries

Ons is ‘n geloofsfamilie wat ‘n relevante geestelike ruimte skep vir soekende mense in die hedendaagse lewe.
We aim to create an informal environment where people are free to wrestle together through life’s questions and challenges.

Resources

podcast

Podcast

articles b

Articles

library b

Our Library

friends b

Friends of Dialoog

recommended b

Recommended Books

videos b

Recommended Videos

Visit Us

We meet every Sunday at 71 Dely Road, Alphen Park, Pretoria.

Geloofsfamilie: 09:30 koffie en kuier, 10:00 byeenkoms  |  Evenings: 18:00

Upcoming Events


Latest Articles

BABELAS GEBEDE: GEDAGTES OOR DIE DROOGTE – Herman Carstens

Alhoewel Gautengers deesdae met ‘n tikkie leedvermaak die Kapenaars en hul stortgewoontes spot, word ons harte ook deur die nood geroer. ‘n Christen bid as hy of sy met sulke lyding gekonfronteer word. En ek glo dat God ons gebede hoor. Tog voel ek dat ons hierdie leersame oomblik moet gebruik om ons aandag op…

BETOGINGSWENKE – Johan Erasmus

As jy beplan om Saterdag 25 November Unie-geboue toe te gaan dan is hier ʼn paar wenke: Die plaasmoorde is verskriklik en moet bekamp word. Soek oplossings om dit te verseker. Moenie net politici beskuldig nie, kom met ʼn paar voorstelle na die tafel toe. As jy ʼn klompie ver regses sien wat ʼn ou…

STRAIGHT TALK ABOUT REAL TALK – André van Zyl

I had the opportunity to be a part of the panel at the “Blacks only” evening organized by the Real Talk group.  The premise was that we should get people across the traditional “racial” lines to talk to each other honestly with the intention of stimulating real dialogue.  To be honest I never had the…

Loading blog posts...