Loading posts...
  • BETOGINGSWENKE – Johan Erasmus

    As jy beplan om Saterdag 25 November Unie-geboue toe te gaan dan is hier ʼn paar wenke: Die plaasmoorde is verskriklik en moet bekamp word. Soek oplossings om dit te verseker. Moenie net politici beskuldig nie, kom met ʼn paar voorstelle na die tafel toe. As jy ʼn klompie ver regses sien wat ʼn ou…

  • REAL TALK – Johan Erasmus

    Listen Here! To Real-ly Talk is not fun… Perhaps that is the point. The sentimental rainbow-kumbaja talk is in the past and the Castle Larger advertisement with the best of inter-racial friends braaing together is just not the South African reality. So instead of hearing that everything is okay and instead of reading on Facebook…

  • HOEKOM DIALOOG – Johan Erasmus

    Die bekende Britse akteur en skrywer Stephen Fry het onlangs in ‘n onderhoud homself uitgelaat oor wat sy reaksie sal wees, sou hy moes uitvind God bestaan. Fry het nie terug gehou nie en se o.m. die volgende: “How dare you? How dare you create a world to which there is such misery that is…

  • MORALITY, IN MY OPINION – Johan Erasmus

    A short(ish) response to a long letter. Original Article on News 24 I cannot respond to everything in this article since that would make my writing longer than the religious text the author is attacking, but allow my opinion on Morality-in-my-opinion. There seems to be this false idea that Christians believe that one needs to…

  • DIE ANATOMIE VAN ‘N REBEL – Johan Erasmus

    Die bekende filosoof Andy Samberg van The Lonely Island groep het onlangs een van hul tipiese spot musiekvideo’s uitgebring getiteld, ‘Threw it on the Ground’. Hierdie ouens se missie is hoofsaaklik om jou te skok en laat lag deur die spot te dryf met ‘n bepaalde musiek genre en meeste van die tyd is dit…

  • FACING THE GIANTS VS. FACING THE CULTURE – Johan Erasmus

    Nancey Pearsey vertel in haar boek Saving Leonardo hoe duisende Japanese hulself tot die Christelike geloof bekeer. Nie omdat daar meer sendelinge in die land instroom nie, maar a.g.v. die klasieke musiek van Johan Sebastian Bach. Robert Bergt reken dat Bach se musiek Japanese gehore in kontak met die Woord van God gebring het. Bach…

  • DIE EVANGELIE VOLGENS SUPERMAN – Johan Erasmus

    Ek gaan die omstrede stelling maak dat Hollywood meer in gemeen het met die moderne Afrikaanse tiener as sy of haar ouers. Ma en pa kompeteer met die 3 i’s, naamlik i-Phone, i-Pad en i-Pod. Vir ‘n MAT (Moderne Afrikaanse Tiener) kom dit neer op die keuse tussen ‘n bingo-wedstryd en paintball. As ma en…

  • GODSDIENSTIGE PLURALISME – Johan Erasmus

    Ons lewe in ‘n tyd van politieke korrektheid en verdraagsaamheid is die wagwoord van die dag. Daar word gesê dat ten einde vreedsaam met mekaar saam te lewe in ʼn diverse land soos Suid Afrika, dit belangrik is om nie jou idees op ander af te dwing nie. Daar word gesê dat daar nie iets…