Loading posts...
  • ‘N BRIEF AAN MY SKEPTIESE VRIENDE – Roedolf Botha

    As Christen het ek nog altyd gedink dat tradisionele ateïsme, agnostisisme en ander vorme van skeptisisme ernstige en noemenswaardige denkstrome was, gevoed uit ‘n poel  van diep intellektuele refleksiemet ‘n gesonde plek in die samelewing. Die ortodokse Christelike geloof was nog altyd gepasuitgedaag deur waardige en diepdenkende intellektuele teenstanders. As gelowige het ek en baie…

  • ‘N GESIENE FILOSOOF SE SIENING AANGAANDE DIE KOMPLEKSITEIT VAN DIE HEELAL – Roedolf Botha

    In die sesde hoofstuk van sy boek gebruik Antony Flew[1] die volgende voorbeeld. Verbeel jou jy kom jou hotelkamer binne tydens jou volgende vakansie. ‘n CD speler is besig om jou gunsteling song te speel. Bokant die vuurhert hang dieselfde prent wat in jou sitkamer bo die vuur hang. In die kamer hang die aroma…

  • ‘N PAAR GEDAGTES OOR DIE UNIEKHEID VAN JESUS – Roedolf Botha

    Indien die stories van Jesus van Nasaret in die vier Bybelse evangelies waar is, dan is Hy beslis een van die mees unieke mense in die geskiedenis. Geleerdes maak gedurig gewoontes daarvan om Hom sommer so lukraak gelyk te stel aan- en parallelle te trek tussen Hom en ander godsdienstige geleerdes. Maar is dit waar?…

  • IETS WAT MY PLA – NAGEDINK OOR VOORVERONDERSTELLINGS – Roedolf Botha

    Daar’s ’n ding wat my pla. Dis iets wat my pla oor myself maar ook oor ander mense en instansies. Dis ’n ding wat ek voel besig is om so baie mense, instansies, gelowe, akademiese- en ander instellings skade te berokken. Hierdie konsep vorm en slyp elkeen van ons. Dit bepaal wat ons in die…

  • AAN ‘SKEPTICI’: IS JOU “X-FILES” OOP? – Roedolf Botha

    ‘n Paar woorde spesifiek vir die soekendes onder ons. Dalk diegene wat meer onsekerhede het as enige iets anders. Ek wil met jou praat oor jou X-files. Die X-files was een van my gunsteling TV-programme. Dit het gehandel oor die onbekende, maar ook oor die soektog na waarheid. ‘The truth is out there…!’ Die meeste…

  • DIE PROBLEEM VAN PSEUDOWETENSKAPLIKHEID IN SA – Roedolf Botha

    Ons leef vandag in ‘n wêreld wat soos nog nooit tevore mure wil afbreek, grense wil verskuif en brûe tussen opponerende groepe wil bou nie. Teen hierdie tyd weet ons egter dit is makliker gesê as gedaan: vir elke skeiding wat afgebreek word, word daar ‘n nuwe een opgerig. ‘n Skeidslyn wat vandag al hoe…

  • HET JESUS HISTORIES OPGESTAAN UIT DIE DOOD? – Roedolf Botha

    Die historiese, liggaamlike opstanding van Jesus Christus is die as waarom ons geloof draai. Indien Jesus opgestaan het, is die Christelike geloof waar en alle ander godsdienste is vals. Indien Jesus opgestaan het was Jesus die Messias, die Seun van God, God self wat vir ons kom wys het hoe God lyk. Indien Jesus opgestaan…

  • WAAROM IS DIE BESTAAN VAN ‘N PERSOONLIKE GOD DIE BESTE VERDUIDELIKING VIR DIE ONTSTAAN VAN DIE HEELAL? – Roedolf Botha

    Wetenskaplikes en filosowe word al eeue lank gefassineer deur die vraag ‘Waarom bestaan iets eerder as niks?’ Tot voor Einstein was die Newtoniaanse veronderstelling aanvaar dat die heelal ewig is dat daar geen einde daaraan is nie. Volgens die wetenskap het mense dus aangeneem dat die heelal geen begin in tyd gehad het nie. Met…

  • WAAROM ‘N GEMEENSKAP SOOS DIALOOG? – Roedolf Botha

    Ek beskou myself as ’n redelike positiewe ou, maar as ek dit nog een keer moet hoor dan vang ek ’n fit! Ek sit soveel keer met mense wat struikelblokke beleef op hulle pad na geloof wat vir my vrae vra soos “Roedolf, waarom is daar soveel pyn en swaarkry in ons wêreld indien daar…

  • WAAR KOM DIE MOREEL-ETIESE KODE BINNE-IN ALLE MENSE VANDAAN? – Roedolf Botha

    Dit was C S Lewis, die briljante voormalige ateïs en dosent in Middeleeuse Engels aan Oxford, wat tot geloof gekom het as gevolg van sy waarneming van ‘n moraliteit in alle mense. Hy vertel hoedat hy altyd teen geloof beswaar gemaak het deur te protesteer oor al die lyding, swaarkry en ongeregtigheid in die wêreld.…