team b

Our Team

JOHAN ERASMUS – Dialoog Evenings community leader

Johan Erasmus studied philosophy at NWU Potchefstroom and is now finishing his masters in theology from the same institution. He also has an undergraduate degree in Political Science and History. He is particularly interested in the interaction between faith and popular culture as well as the role of the church in social justice. Johan is the co-founder of Dialoog and has been leading the community since 2014. He is also the co-founder of Real Talk that aims to facilitate meaningful conversations about race across the country.

CHRIS DE BEER – Dialoog Geloofsfamilie gemeente leier

Chris de Beer is gebore in Grootfontein. Hy matrikuleer te Hoërskool Garsfontein en begin in 2001 teologie aan die NWU in Potchefstroom te studeer. Hy verwerf `n BTh, Hons BA, Hons BTh, MDiv en MTh en is tans predikant in die Gereformeerde Brooklyn. Hy het `n passie vir missionale kerk, afrigting, kerkplanting en braai. Chris het die voorreg om getroud te wees met Geertje en het twee wonderlike kinders Gené en Christiaan.

DE WET COETSEE – Dialoog Geloofsfamilie

De Wet Coetsee het n Meestersgraad in Teologie verwerf aan die Pukkampus van die Noordwes Universiteit. Hy voltooi ‘n Meestersgraad in Besigheids Leierskap aan Unisa se besigheidskool. Hy is voltyds werksaam by ‘n Eiendomsfonds in Johannesburg. Hy is getroud met Janine Coetsee en het 2 dogters, Isabeau en Elke.