articles b

Articles

STRAIGHT TALK ABOUT REAL TALK – André van Zyl

I had the opportunity to be a part of the panel at the “Blacks only” evening organized by the Real Talk group.  The premise was that we should get people across the traditional “racial” lines to talk to each other honestly with the intention of stimulating real dialogue.  To be honest I never had the…

REAL TALK – Johan Erasmus

Listen Here! To Real-ly Talk is not fun… Perhaps that is the point. The sentimental rainbow-kumbaja talk is in the past and the Castle Larger advertisement with the best of inter-racial friends braaing together is just not the South African reality. So instead of hearing that everything is okay and instead of reading on Facebook…

DIALOOG SHMIALOOG – Udo Karsten

Dis volkswysheid dat daar liefs nie oor politiek of godsdiens rondom die braaivleisvuur gesels word nie. Waarom nie? Want verskillende menings mag die humeure saam met die braaivleisvuur laat opvlam en dan is dit net twee biere verder voordat familie onterf en vriendskappe geruïneer word. Neem godsdiens as voorbeeld. Waarom vind mense dit dikwels so…

HOEKOM DIALOOG – Johan Erasmus

Die bekende Britse akteur en skrywer Stephen Fry het onlangs in ‘n onderhoud homself uitgelaat oor wat sy reaksie sal wees, sou hy moes uitvind God bestaan. Fry het nie terug gehou nie en se o.m. die volgende: “How dare you? How dare you create a world to which there is such misery that is…

‘N SOEKER SE GELOOFSREIS – Waldo Swart

Ek het groot geword in ‘n tipiese Afrikaanse Christelike huis, en soos meeste kinders het ek seker maar in “die man daar bo” geglo. My gesin en familie is baie fundamentalisties. Die meerderheid boeke en musiek in ons huis is Christelik. My ouers het uit hul goedheid ons weerhou van Pokémon en Harry Potter. My…

‘N BRIEF AAN MY SKEPTIESE VRIENDE – Roedolf Botha

As Christen het ek nog altyd gedink dat tradisionele ateïsme, agnostisisme en ander vorme van skeptisisme ernstige en noemenswaardige denkstrome was, gevoed uit ‘n poel  van diep intellektuele refleksiemet ‘n gesonde plek in die samelewing. Die ortodokse Christelike geloof was nog altyd gepasuitgedaag deur waardige en diepdenkende intellektuele teenstanders. As gelowige het ek en baie…

‘N GESIENE FILOSOOF SE SIENING AANGAANDE DIE KOMPLEKSITEIT VAN DIE HEELAL – Roedolf Botha

In die sesde hoofstuk van sy boek gebruik Antony Flew[1] die volgende voorbeeld. Verbeel jou jy kom jou hotelkamer binne tydens jou volgende vakansie. ‘n CD speler is besig om jou gunsteling song te speel. Bokant die vuurhert hang dieselfde prent wat in jou sitkamer bo die vuur hang. In die kamer hang die aroma…

KAN ‘N MENS IEMAND VAN CHRISTENSKAP OORTUIG? – Herman Carstens

Het logiese redevoering of argumente ‘n regmatige plek in wanneer dit kom by bekering, of is dit juis dit; bloot geloof? Hoe behoort ons as Christene die opdrag om te “glo soos ‘n kind” te verstaan? Hoe is die Heilige Gees teenwoordig in wanneer iemand tot bekering kom? Baie opregte Christene het ernstige besware teen…

ONGEMAKLIK VERDOOF – Herman Carstens

When I was a child I caught a fleeting glimpse, Out of the corner of my eye. I turned to look but it was gone. I cannot put my finger on it now. The child is grown, the dream is gone. I have become comfortably numb. Pink Floyd Soms kry ek daai vae gevoel dat…

MORALITY, IN MY OPINION – Johan Erasmus

A short(ish) response to a long letter. Original Article on News 24 I cannot respond to everything in this article since that would make my writing longer than the religious text the author is attacking, but allow my opinion on Morality-in-my-opinion. There seems to be this false idea that Christians believe that one needs to…

DIE ANATOMIE VAN ‘N REBEL – Johan Erasmus

Die bekende filosoof Andy Samberg van The Lonely Island groep het onlangs een van hul tipiese spot musiekvideo’s uitgebring getiteld, ‘Threw it on the Ground’. Hierdie ouens se missie is hoofsaaklik om jou te skok en laat lag deur die spot te dryf met ‘n bepaalde musiek genre en meeste van die tyd is dit…

‘N PAAR GEDAGTES OOR DIE UNIEKHEID VAN JESUS – Roedolf Botha

Indien die stories van Jesus van Nasaret in die vier Bybelse evangelies waar is, dan is Hy beslis een van die mees unieke mense in die geskiedenis. Geleerdes maak gedurig gewoontes daarvan om Hom sommer so lukraak gelyk te stel aan- en parallelle te trek tussen Hom en ander godsdienstige geleerdes. Maar is dit waar?…

FACING THE GIANTS VS. FACING THE CULTURE – Johan Erasmus

Nancey Pearsey vertel in haar boek Saving Leonardo hoe duisende Japanese hulself tot die Christelike geloof bekeer. Nie omdat daar meer sendelinge in die land instroom nie, maar a.g.v. die klasieke musiek van Johan Sebastian Bach. Robert Bergt reken dat Bach se musiek Japanese gehore in kontak met die Woord van God gebring het. Bach…

IETS WAT MY PLA – NAGEDINK OOR VOORVERONDERSTELLINGS – Roedolf Botha

Daar’s ’n ding wat my pla. Dis iets wat my pla oor myself maar ook oor ander mense en instansies. Dis ’n ding wat ek voel besig is om so baie mense, instansies, gelowe, akademiese- en ander instellings skade te berokken. Hierdie konsep vorm en slyp elkeen van ons. Dit bepaal wat ons in die…

IN DIE WÊRELD, MAAR NIE VAN DIE WÊRELD NIE – Udo Karsten

“It seems relatively pointless to extol the attractiveness of the Christian faith, if this is not accompanied by a deadly serious effort to discover why it so obviously unattractive to so many people. There is a reluctance to listen to those outside the community of faith, in order to learn why they are outside that…

KANS, OF DIE DANS? – Herman Carstens

Vir baie mense is die lewe soos daai ou Space Invaders TV-speletjie. Daardie een waar jy jou ruimteskip onder aan die skerm heen en weer beweeg en al die monstertjies en struikelblokke wat van bo af aangevlieg kom moet raakskiet of ontwyk. Hoe beter jy die speletjie van die lewe speel, hoe hoër raak die…

AAN ‘SKEPTICI’: IS JOU “X-FILES” OOP? – Roedolf Botha

‘n Paar woorde spesifiek vir die soekendes onder ons. Dalk diegene wat meer onsekerhede het as enige iets anders. Ek wil met jou praat oor jou X-files. Die X-files was een van my gunsteling TV-programme. Dit het gehandel oor die onbekende, maar ook oor die soektog na waarheid. ‘The truth is out there…!’ Die meeste…

DIE EVANGELIE VOLGENS SUPERMAN – Johan Erasmus

Ek gaan die omstrede stelling maak dat Hollywood meer in gemeen het met die moderne Afrikaanse tiener as sy of haar ouers. Ma en pa kompeteer met die 3 i’s, naamlik i-Phone, i-Pad en i-Pod. Vir ‘n MAT (Moderne Afrikaanse Tiener) kom dit neer op die keuse tussen ‘n bingo-wedstryd en paintball. As ma en…

DIE EVOLUSIE VAN SPIRITUALITEIT – Herman Carstens

Vir meeste mense is die kerk so bietjie soos die blindederm van ons samelewing: ‘n oorblyfsel van ‘n langvergete era; ‘n meestal-skadelose artifak wat tog soms onsteek en dan liefs verwyder moet word. Almal is wel deesdae “spiritueel”, selfs ateïste. Ontnugter deur armoedige na-verligtings rasionalisme en die knaende bewustheid van die werklikheid as iets meer…

DIE KIELIE-KNOPPIE – Herman Carstens

THE MATRIX, INCEPTION, EN DIE SIN VAN DIE LEWE.   The Matrix het die geneigdheid om mense se lewensuitkyk bietjie te ruk, al het jy dit al vantevore gesien. Wat is die werklikheid, en wat is maar net ‘n illusie of “konstruk” wat my onderbewussyn gebou het? Kan ek my eie sintuie vertrou om vir…

DIE PROBLEEM VAN PSEUDOWETENSKAPLIKHEID IN SA – Roedolf Botha

Ons leef vandag in ‘n wêreld wat soos nog nooit tevore mure wil afbreek, grense wil verskuif en brûe tussen opponerende groepe wil bou nie. Teen hierdie tyd weet ons egter dit is makliker gesê as gedaan: vir elke skeiding wat afgebreek word, word daar ‘n nuwe een opgerig. ‘n Skeidslyn wat vandag al hoe…

GODSDIENSTIGE PLURALISME – Johan Erasmus

Ons lewe in ‘n tyd van politieke korrektheid en verdraagsaamheid is die wagwoord van die dag. Daar word gesê dat ten einde vreedsaam met mekaar saam te lewe in ʼn diverse land soos Suid Afrika, dit belangrik is om nie jou idees op ander af te dwing nie. Daar word gesê dat daar nie iets…

HET JESUS HISTORIES OPGESTAAN UIT DIE DOOD? – Roedolf Botha

Die historiese, liggaamlike opstanding van Jesus Christus is die as waarom ons geloof draai. Indien Jesus opgestaan het, is die Christelike geloof waar en alle ander godsdienste is vals. Indien Jesus opgestaan het was Jesus die Messias, die Seun van God, God self wat vir ons kom wys het hoe God lyk. Indien Jesus opgestaan…

WHAT OF THOSE WHO HAVE NEVER HEARD? (Part 1) – Herman Carstens

God is an includer. When you read about Jesus in Paul, you see that God’s great “plan-through-Israel-for-the-whole-world” (à la N.T. Wright) is being enacted. And  Jesus is the coup de grâce. It is safe to say that God wants as many people in heaven as possible (even though some Christians might not). And yet if…

WHAT OF THOSE WHO HAVE NEVER HEARD? (PART 2) – Herman Carstens

This is a follow-up to an earlier post is from an email conversation I had with a good friend of mine, Udo from AntWoord.  As usual, Udo’s observations are penetrating and gracious. I’ve rearranged the conversation slightly as I think Udo should have the last word on this one. NOTE:  If speculating about the intricacies…

WAAROM IS DIE BESTAAN VAN ‘N PERSOONLIKE GOD DIE BESTE VERDUIDELIKING VIR DIE ONTSTAAN VAN DIE HEELAL? – Roedolf Botha

Wetenskaplikes en filosowe word al eeue lank gefassineer deur die vraag ‘Waarom bestaan iets eerder as niks?’ Tot voor Einstein was die Newtoniaanse veronderstelling aanvaar dat die heelal ewig is dat daar geen einde daaraan is nie. Volgens die wetenskap het mense dus aangeneem dat die heelal geen begin in tyd gehad het nie. Met…

WAAROM ‘N GEMEENSKAP SOOS DIALOOG? – Roedolf Botha

Ek beskou myself as ’n redelike positiewe ou, maar as ek dit nog een keer moet hoor dan vang ek ’n fit! Ek sit soveel keer met mense wat struikelblokke beleef op hulle pad na geloof wat vir my vrae vra soos “Roedolf, waarom is daar soveel pyn en swaarkry in ons wêreld indien daar…

HOMOSEXUALITY – Herman Carstens

Starting points for winsome conversations This has become a divisive issue: both among Christians, and between conservative Christians and gay people. Since I am confronted with this quite often, I wrote this piece to organise my own thoughts, and to start conversations rather than end them. God loves gay people. Not only that; he actually…

WAAR KOM DIE MOREEL-ETIESE KODE BINNE-IN ALLE MENSE VANDAAN? – Roedolf Botha

Dit was C S Lewis, die briljante voormalige ateïs en dosent in Middeleeuse Engels aan Oxford, wat tot geloof gekom het as gevolg van sy waarneming van ‘n moraliteit in alle mense. Hy vertel hoedat hy altyd teen geloof beswaar gemaak het deur te protesteer oor al die lyding, swaarkry en ongeregtigheid in die wêreld.…

THE GOD ELUSION – Herman Carstens

Jesus has a very special love for you. As for me, the silence and the emptiness is so great that I look and do not see, listen and do not hear… I call, I cling, I want — and there is no One to answer — no One on Whom I can cling — no,…

THE SEMIOTIC ARGUMENT AGAINST NATURALISM – Herman Carstens

Although I am not really interested in evolution debates generally, I recently came across a piece written by John Lennox that seemed to be so fresh and interesting that my mind ticked over with its implications until late that night. Lennox is a mathematician at Oxford, and a prolific author and debater. Few responsible scientists…

THE THINGS WE USED TO BELIEVE – Herman Carstens

Like childhood photographs, the things we used to believe remind us of who we are and how we got here. I asked some friends to join me in listing a few things that we don’t believe anymore. That chewing gum is made from black peoples’ snot Being myself is having a dark side Work is…

LIEF VIR GOD – MET JOU HELE VERSTAND – Udo Karsten

“A mind is a terrible thing to waste.” Van alle mense behoort Christene die implikasie van hierdie sinspreuk die beste te verstaan. Want om na die beeld, die gelyk­enis van ’n oneindige, ewige en persoonlike God geska­pe te wees, gee onmeetbare waarde aan ’n mens se in­tel­lektuele lewe. Die Christen wat daarna strewe om sy…

SPROKIES EN DIE GOEIE NUUS VAN JESUS – Roedolf Botha

Sprokies kan ons help om die Bybel beter te verstaan. Trouens, ek glo dat ons die Bybel te veel kan vereng en misverstaan omdat ons te min maak van sprokies in ons eie lewens. Dit kan ons selfs help om die evangelie te aanvaar! Dis wat gebeur het met die bekende skrywer en Oxford dosent…

OPTIMAL BELIEFS – Herman Carstens

This was a TGIF talk, the blurb of which read: Engineers use computer algorithms to solve a vast array of difficult problems, from route finding to code breaking to car design to generating jokes. The ways in which computers optimise under uncertainty has interesting implications for how we form our own beliefs. Join Herman for…

BEANTWOORD ATEÏSME EN AGNOSTISISME DIE ‘GROOT VRAE’ VAN DIE LEWE? – Roedolf Botha

Die storie word vertel van twee matrose wat in ’n vreemde stad uit ’n kroeg uit stap in ’n digte mis in. Soos wat hulle hulleself probeer oriënteer kom daar ’n man na die kroeg toe aangestap met ’n indrukwekkende uniform en medaljes wat blink. Die twee dronkies mis dit egter alles en vra hom:…

Loading blog posts...