Loading posts...
  • ‘N GESIENE FILOSOOF SE SIENING AANGAANDE DIE KOMPLEKSITEIT VAN DIE HEELAL – Roedolf Botha

    In die sesde hoofstuk van sy boek gebruik Antony Flew[1] die volgende voorbeeld. Verbeel jou jy kom jou hotelkamer binne tydens jou volgende vakansie. ‘n CD speler is besig om jou gunsteling song te speel. Bokant die vuurhert hang dieselfde prent wat in jou sitkamer bo die vuur hang. In die kamer hang die aroma…

  • KAN ‘N MENS IEMAND VAN CHRISTENSKAP OORTUIG? – Herman Carstens

    Het logiese redevoering of argumente ‘n regmatige plek in wanneer dit kom by bekering, of is dit juis dit; bloot geloof? Hoe behoort ons as Christene die opdrag om te “glo soos ‘n kind” te verstaan? Hoe is die Heilige Gees teenwoordig in wanneer iemand tot bekering kom? Baie opregte Christene het ernstige besware teen…

  • ONGEMAKLIK VERDOOF – Herman Carstens

    When I was a child I caught a fleeting glimpse, Out of the corner of my eye. I turned to look but it was gone. I cannot put my finger on it now. The child is grown, the dream is gone. I have become comfortably numb. Pink Floyd Soms kry ek daai vae gevoel dat…

  • MORALITY, IN MY OPINION – Johan Erasmus

    A short(ish) response to a long letter. Original Article on News 24 I cannot respond to everything in this article since that would make my writing longer than the religious text the author is attacking, but allow my opinion on Morality-in-my-opinion. There seems to be this false idea that Christians believe that one needs to…

  • DIE ANATOMIE VAN ‘N REBEL – Johan Erasmus

    Die bekende filosoof Andy Samberg van The Lonely Island groep het onlangs een van hul tipiese spot musiekvideo’s uitgebring getiteld, ‘Threw it on the Ground’. Hierdie ouens se missie is hoofsaaklik om jou te skok en laat lag deur die spot te dryf met ‘n bepaalde musiek genre en meeste van die tyd is dit…

  • ‘N PAAR GEDAGTES OOR DIE UNIEKHEID VAN JESUS – Roedolf Botha

    Indien die stories van Jesus van Nasaret in die vier Bybelse evangelies waar is, dan is Hy beslis een van die mees unieke mense in die geskiedenis. Geleerdes maak gedurig gewoontes daarvan om Hom sommer so lukraak gelyk te stel aan- en parallelle te trek tussen Hom en ander godsdienstige geleerdes. Maar is dit waar?…

  • FACING THE GIANTS VS. FACING THE CULTURE – Johan Erasmus

    Nancey Pearsey vertel in haar boek Saving Leonardo hoe duisende Japanese hulself tot die Christelike geloof bekeer. Nie omdat daar meer sendelinge in die land instroom nie, maar a.g.v. die klasieke musiek van Johan Sebastian Bach. Robert Bergt reken dat Bach se musiek Japanese gehore in kontak met die Woord van God gebring het. Bach…

  • IETS WAT MY PLA – NAGEDINK OOR VOORVERONDERSTELLINGS – Roedolf Botha

    Daar’s ’n ding wat my pla. Dis iets wat my pla oor myself maar ook oor ander mense en instansies. Dis ’n ding wat ek voel besig is om so baie mense, instansies, gelowe, akademiese- en ander instellings skade te berokken. Hierdie konsep vorm en slyp elkeen van ons. Dit bepaal wat ons in die…

  • IN DIE WÊRELD, MAAR NIE VAN DIE WÊRELD NIE – Udo Karsten

    “It seems relatively pointless to extol the attractiveness of the Christian faith, if this is not accompanied by a deadly serious effort to discover why it so obviously unattractive to so many people. There is a reluctance to listen to those outside the community of faith, in order to learn why they are outside that…

  • KANS, OF DIE DANS? – Herman Carstens

    Vir baie mense is die lewe soos daai ou Space Invaders TV-speletjie. Daardie een waar jy jou ruimteskip onder aan die skerm heen en weer beweeg en al die monstertjies en struikelblokke wat van bo af aangevlieg kom moet raakskiet of ontwyk. Hoe beter jy die speletjie van die lewe speel, hoe hoër raak die…