Loading posts...
  • AAN ‘SKEPTICI’: IS JOU “X-FILES” OOP? – Roedolf Botha

    ‘n Paar woorde spesifiek vir die soekendes onder ons. Dalk diegene wat meer onsekerhede het as enige iets anders. Ek wil met jou praat oor jou X-files. Die X-files was een van my gunsteling TV-programme. Dit het gehandel oor die onbekende, maar ook oor die soektog na waarheid. ‘The truth is out there…!’ Die meeste…

  • DIE EVANGELIE VOLGENS SUPERMAN – Johan Erasmus

    Ek gaan die omstrede stelling maak dat Hollywood meer in gemeen het met die moderne Afrikaanse tiener as sy of haar ouers. Ma en pa kompeteer met die 3 i’s, naamlik i-Phone, i-Pad en i-Pod. Vir ‘n MAT (Moderne Afrikaanse Tiener) kom dit neer op die keuse tussen ‘n bingo-wedstryd en paintball. As ma en…

  • DIE EVOLUSIE VAN SPIRITUALITEIT – Herman Carstens

    Vir meeste mense is die kerk so bietjie soos die blindederm van ons samelewing: ‘n oorblyfsel van ‘n langvergete era; ‘n meestal-skadelose artifak wat tog soms onsteek en dan liefs verwyder moet word. Almal is wel deesdae “spiritueel”, selfs ateïste. Ontnugter deur armoedige na-verligtings rasionalisme en die knaende bewustheid van die werklikheid as iets meer…

  • DIE KIELIE-KNOPPIE – Herman Carstens

    THE MATRIX, INCEPTION, EN DIE SIN VAN DIE LEWE.   The Matrix het die geneigdheid om mense se lewensuitkyk bietjie te ruk, al het jy dit al vantevore gesien. Wat is die werklikheid, en wat is maar net ‘n illusie of “konstruk” wat my onderbewussyn gebou het? Kan ek my eie sintuie vertrou om vir…

  • DIE PROBLEEM VAN PSEUDOWETENSKAPLIKHEID IN SA – Roedolf Botha

    Ons leef vandag in ‘n wêreld wat soos nog nooit tevore mure wil afbreek, grense wil verskuif en brûe tussen opponerende groepe wil bou nie. Teen hierdie tyd weet ons egter dit is makliker gesê as gedaan: vir elke skeiding wat afgebreek word, word daar ‘n nuwe een opgerig. ‘n Skeidslyn wat vandag al hoe…

  • GODSDIENSTIGE PLURALISME – Johan Erasmus

    Ons lewe in ‘n tyd van politieke korrektheid en verdraagsaamheid is die wagwoord van die dag. Daar word gesê dat ten einde vreedsaam met mekaar saam te lewe in ʼn diverse land soos Suid Afrika, dit belangrik is om nie jou idees op ander af te dwing nie. Daar word gesê dat daar nie iets…

  • HET JESUS HISTORIES OPGESTAAN UIT DIE DOOD? – Roedolf Botha

    Die historiese, liggaamlike opstanding van Jesus Christus is die as waarom ons geloof draai. Indien Jesus opgestaan het, is die Christelike geloof waar en alle ander godsdienste is vals. Indien Jesus opgestaan het was Jesus die Messias, die Seun van God, God self wat vir ons kom wys het hoe God lyk. Indien Jesus opgestaan…

  • WHAT OF THOSE WHO HAVE NEVER HEARD? (Part 1) – Herman Carstens

    God is an includer. When you read about Jesus in Paul, you see that God’s great “plan-through-Israel-for-the-whole-world” (à la N.T. Wright) is being enacted. And  Jesus is the coup de grâce. It is safe to say that God wants as many people in heaven as possible (even though some Christians might not). And yet if…

  • WHAT OF THOSE WHO HAVE NEVER HEARD? (PART 2) – Herman Carstens

    This is a follow-up to an earlier post is from an email conversation I had with a good friend of mine, Udo from AntWoord.  As usual, Udo’s observations are penetrating and gracious. I’ve rearranged the conversation slightly as I think Udo should have the last word on this one. NOTE:  If speculating about the intricacies…

  • WAAROM IS DIE BESTAAN VAN ‘N PERSOONLIKE GOD DIE BESTE VERDUIDELIKING VIR DIE ONTSTAAN VAN DIE HEELAL? – Roedolf Botha

    Wetenskaplikes en filosowe word al eeue lank gefassineer deur die vraag ‘Waarom bestaan iets eerder as niks?’ Tot voor Einstein was die Newtoniaanse veronderstelling aanvaar dat die heelal ewig is dat daar geen einde daaraan is nie. Volgens die wetenskap het mense dus aangeneem dat die heelal geen begin in tyd gehad het nie. Met…