Loading posts...
  • ‘N SOEKER SE GELOOFSREIS – Waldo Swart

    Ek het groot geword in ‘n tipiese Afrikaanse Christelike huis, en soos meeste kinders het ek seker maar in “die man daar bo” geglo. My gesin en familie is baie fundamentalisties. Die meerderheid boeke en musiek in ons huis is Christelik. My ouers het uit hul goedheid ons weerhou van Pok√©mon en Harry Potter. My…